|
Categories
Joke Archive
Picture Archive
HACKED BY L3oN HACKED BY L3oN HACKED BY L3oNHACKED BY L3oN HACKED BY L3oN HACKED BY L3oNHACKED BY L3oN HACKED BY L3oN HACKED BY L3oNHACKED BY L3oN HACKED BY L3oN HACKED BY L3oNHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesHaCkeD By DATA ir Security Group JokesLawyer JokesMedical JokesMisc JokesOne Line JokesPeople JokesPolitical JokesRedneck JokesRelationships JokesSports JokesT-Shirts JokesWork Jokes
Links
iSeek RecipesiSeek JobsiteiSeek ClassifiedsiSeek.co.zaiSeek ShopWeb Hosting
Add Jokes
If you are a new user click here Forgot your password?
Sponsor
|
|
|
Joke Info
Category : Misc |
Rating : 4.60 |
Contributor : n/a |
Type : Text
|
|
|
|
Wollie
'n Jong meisie is genooi vir aandete by haar nuwe kêrel se ouers sodat hulle mekaar kan ontmoet en haar senuwees kriewel maar so effens.
Met die intrap slag kom sy agter dat liefie se ouers nie heeltemaal ten gunste van die verhouding is nie en dit maak haar nog meer gespanne.
Aandete word bedien en die lot gaan sit aan tafel en kort voor lank kom sy agter dat haar maag grom en borrel juis omdat haar senuwees so ophol is en die blomkool en brocoli bredie maak dinge nog erger. Ten spyte van 'n moedige poging om die poep in te hou glip 'n dowwe "poef" uit. Niks ernstig nie, maar hard genoeg vir almal aan tafel om te hoor.
Nog voordat sy kan bloos, om verskoning vra of begin skaam kry sê liefie se pa met 'n ernstige stem "Wollie!" vir die poedel wat onder haar stoel lê en slaap wat haar vreeslik verlig laat.
Kort voor lank voel sy die kompressie weer opbou en sonder om twee keer te dink laat los sy die poep, net soos om 'n arend weer vry te laat nagevangenskap, wat die tafel laat vibreer. Met 'n nog ernstiger en kwaai stem skel pa weer "WOLLIE!" en sy moet haar beteul om nie sommer uit te bars van die lag nie.
Met hierdie klas vryheid en 'n poedel wat elke keer die skuld kry laat sy haar poepol blom met die volgende poep. 'n Oordonderende gedreun engeween en gekners van tande wat die kristal kandelaar laat sidder en trillings in die wynglase veroorsaak. Baie vererg slaan pa met sy vuis op die tafel:"FOKKIT WOLLIE!!! Kom onder daai stoel uit voor sy jou bekak!"
| |
|
|
|
|
|
Subscribe
Sign up for our email list and recieve jokes in your email!
Sponsor
|
|